Blog

Wie is/was Jesus?

  Inleiding Ons kyk hier na die vraag, Wie is Jesus? Hierdie stukkie is dalk so bietjie lank, maar aan die einde daarvan gaan jy ongetwyfeld die vraag kan antwoord: Wie IS Jesus! Baie mense het baie verskillende idees oor wie Jesus was. Ons weet dat Jesus bestaan […]

Read more

Is dit nou dit?

  Waarheen is jy oppad? Nie nou dadelik nie, nie hierdie week of jaar of selfs dekade nie…maar wat is die ulitmate doel van jou lewe en wat sal gebeur wanneer jy doodgaan? Jesus het gesê, Ek is die weg Met Jesus wat vir ons die weg […]

Read more

10 Goed wat jy moet weet voor jou eerste dag op Universiteit

10 Goed wat jy moet weet voor jou eerste dag op Universiteit

10 Goed wat jy moet weet voor jou eerste dag op Universiteit   So uiteindelik is jy klaar met skool en op pad na die nuwe fase van jou lewe. UNIVERSITEIT! Maak nie saak waar jy gaan nie, hier is ‘n paar tips wat dalk net die […]

Read more

Hou hierdie spasie dop!

Hou vas aan jou hoed! Binnekort sal hier ‘n hele paar relevante inligting verskyn.

Read more