Personeel

As jy graag vanjaar wil kamp, moet jy:
1. Registreer op die website.
2. As jou registrasie suksevol was sal jy ‘n e-pos ontvang met jou Verbruikersnaam (jou ID nommer) asook ‘n unieke wagwoord.
3. Gebruik jou ID nommer en wagwoord om in te log
4. Nou moet jy aansoek doen om te gaan kamp.
5. As jou aansoek ontvang is sal jy ‘n e-pos kry om dit te bevestig.

Let wel jy moet in jou tweede jaar na skool wees om te kan aansoek doen om as personeel te dien op die kamp. Aansoeke sluit die 31ste Januarie en jy sal teen middel Februarie ‘n sms ontvang om jou te laat weet of jy gekeur is en of jy op die wag lys is.

Existing Users Log In
   
New User Registration
captcha
*Required field