Wat sê vorige Skollies

 

Moenie ons woord vat daarvoor nie – check wat sê vorige skollies:

  • Die beste tyd van jou lewe wat jy ELKE LIEWE DAG wil oor he!!  Jy kan net weer JY wees!!
Jané Janse van Rensburg  – 2014/10/20
  • Die mees ontvergeetlikste kamp wat jy op kan gaan! Die beste mense! Beste kos! En hope pret! En jy groei in jou persoonlikheid! En in jou verhouding met die Here
Paul de Klerk – Skollie 2014
  • Dit was vir my die beste week van my lewe en ek sal soveel matriek’s aanraai om te gaan . Die kos is baie lekker . Die milo is die beste en dan voor almal gaan slaap… dit moet julle maar self uitvind . Die personeel is so vreindelik en as jy nie iemand het om saam te gaan nie , gaan aleen jy ontmoet soveel wonderlike mense en hulle bly jou buddies vir bair lank . #skolliekampisdiebeste
Madelein Hanekom – skollie kruisrivier 2013  2014/3/19
  • hey almal, vir wie okal vra… JA!!! dit is die moeite werd… beste kamp vamy lewe…. wil entlik vra hu skryf mens in om n buddy te wees? sal baie graag weer wil gan en met almal deel!! hoop ek sien julle weer!!! ( P.S. Zebajo RULE)
Heiko van der merwe – 2012/3/7
  • Almal wat vra of dit die moeite werd is om te gaan as jou vriende nie gaan nie of as dit jou 18e is of whatever… Dit is absoluut deur en deur die moeite werd!! Ek kan jou waarborg jy sal nie spyt wees nie!! Dit is ‘n once-in-a-lifetime ervaring!! Kan nie meer wag nie!
Lizahn Botha – 2011/4/28
  • Dit was die beste kamp ooit!!!! kani wag om 00r 2 jaar weer op dt te gan nie!!! danki aan almal wat die kamp so AWSOME gemaak het…het die awsomste mense daar onmoet en mis almal rerig baie***  2011/4/8
alysia scholtz – skollie kruisrivier 2011
  • dit was amazing verby!!! dit is die beste ding wat nog ooit met my gebeu het!! dis n belewenis wat ek 100 keer oor sal doen!! en ekt amazing mense ontmoet en dit was baie moeilik om vir hul almal bye te se! mar eks nie vir 1 oombil spyt ekt op die kamp gegan nie!!!! winkelspruit skollies kamp1 2010 jul is almal amazing!!
chantel de lange – skolliekamp winkelspruit 2010  -2010/6/21